Ferrum presteer by ATKV Spelathonkompetisie

Elizette de Jager, Sethabile Mchunu en Ingrid Groenewald.

Drie leerders van Hoërskool Ferrum het aan die Nasionale Finaal van die ATKV Spelathonkompetisie deelgeneem en hulle uitstekend van hul taak gekwyt.

In die kategorie vir graad 10 Eerste Addisionele Taal Afrikaans het Sethabile Mchunu 2de plek behaal.

In die kategorie vir graad 10 Huistaal Afrikaans het Ingrid Groenewald 2de plek en Elizette de Jager 4de plek behaal.

Sethabile en Ingrid het elk weggestap met ‘n prys van R2000 en ‘n gratis Afrikaanse SkryfGoed 5 Speltoetser, geborg deur die Sentrum vir Tekstegnologie (CText) aan die Noord-Wes-Universiteit.

Boonop kwalifiseer dié twee ook outomaties om aan die KykNet-kompetisie, Op die spel, deel te neem.

 

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages.

Add us on WhatsApp today! 082 874 5550

and BBM pin D1EF333B.

You can also email our offices on Reveshni Douglas at [email protected] Quinton Boucher at [email protected] Bruce Douglas at [email protected] Tersia Gopi at [email protected] Zianne Leibrandt at [email protected]

  AUTHOR
Zianne Leibrandt

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Congratulations: David Harry graduates