SKOOL: Krieket spelers maak skool trots

Coushay Koen, Handré du Preez, Matthew Albertus.

Drakensberg Primere Skool wil baie geluk sê aan die leerders wat uitstekend presteer het in Goldi Krieket week in Standerton.

Die onder 11 span het twee wedstryde geween, uit die drie wedstryde wat hulle gespeel het.

Gedeurnde die wedstryd, het Coushay Koen twee driekunste, met ‘n 50 tal, behaal.

Handé du Preez was as die onder 12 speler van die week aangewys en het twee 50 talle behaal.

Matthew Albertus slaan ‘n 50 tal van 23 balle.

  AUTHOR
Quinton Boucher
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
GALLERY: Community Safety is the name of the game