Huttenpark presteer in Power Play Netbaltoernooi

Die onder-13 Wenspan van Huttenpark saam met hul afrigters Me. Delport en Me. Van Rooyen en Troy Cass van Spur.

Op Saterdag, 22 April, was die Spur Power Play Netbaltoernooi by Huttenpark aangebied.

Huttenpark was die wenners van die Onder-13 ouderdomsgroep en NSPS was tweede.

– Sphesihle Dube word aangewys as Onder-13 Speler van die Toernooi.

– Pionier, van Volksrust, was die Onder-11 wenners vir die dag en Huttenpark was tweede.

– Mia Davel word aangewys as Speler van die Toernooi.

Also read: KZN Netball teams : Ferrum High School learners selected for the KZN Netball teams.

  AUTHOR
Zianne Leibrandt

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Hutten Park Primary school announces its Eisteddfod winners