Schools

Ferrum kraai koning by aflosbyeenkoms

Tydens die jaarlikse aflosbyeenkoms wat by Vryheid Hoërskool gehou is, is Ferrum se aflosatlete weereens as die algehele wenners aangewys.

Ferrum se swemmers blink uit

Ferrum se swemmers het op 28 Januarie deelgeneem aan die Elite Gala en baie goed gevaar.

Drakensberg Primer Skool hou interhuis atletiekbyeenkoms

Die jaar se atletiek het afgeskop op ‘n hoënoot met die interhuis byeenkoms wat gehou was op Januarie 20. Die wenspan vir 2017 was die Tiere-span, met die Jagluiperd-span in 2de plek en die Leeu-span 3de. Read: Drakensberg Primary School selects its newest leaders Die volgende atlete wat gekwalifiseer het vir die Amajuba Distrik-byeenkoms: Miso Bukhosini,…

newcastlesuneyethuagriecogetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top