SKOOLS: Hutten Park Premer presteer goed in sportspanne

Tatum Griffths, JJ Lombard en Coert Grobler.

Hutten Park Premer Skool het onlangs hulle top sports presteerders vernoem.

Hulle is as volg:

Landloop ASA Landloop

Megan Olivier,

Tristan Parkinson

Wynand Gouws

Die leerlinge het onlangs aan ‘n ASA Landloop byeenkoms deelgeneem. Wynand en Tristan het elkeen eerste in hul onderskeie ouderdomsgroep geëindig en Megan vyfde.

Amajuba Landloop

Megan Olivier en Tristan Parkinson is in die Amajuba Distrik Landloopspan ingesluit.

Krieket

0nder 11 Amajuba Krieketspan

David Classen en Luke Janisch is in die Onder 11 Amajuba Krieket Distrikspan ingesluit.

Onder 13 Amajuba Krieketspan

Tatum Griffths, JJ Lombard en Coert Grobler is in die 0nder 13 Amajuba Krieket Distrikspan ingesluit.

0nder 11 KZN Inland Krieketspan

Na afloop van die proewe is Luke Janisch in die 0nder 11 KZN Inland Krieketspan ingesluit.

Other stories on the site:

  AUTHOR
Zianne Leibrandt

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Amajuba fashion cluster host successful breakfast for investors