FOTOS: Niks meer aangenaam as ‘n boeremark

Johan en Eliza Bester.

Newcastle kon weerens ‘n heerlike oggend geniet het terwyl hulle die vierde Boeremark van die jaar, verlede Saterdag by gewoon het.

Boeremark Voorsitter Johan van Rensburg, van die Afrikaanse Protestante Kerk (APK), het gesê dat die Boeremark oor die afgelope paar maande sterker gegroei het, te danke aan die uitstekende ondersteuning vanuit die gemeenskap.

“Die Boeremark is vir ons ‘n ystermasjien wat sterk voortgaan,” het hy gese.

Plaaslike produkte soos vars groente en vleis, asook skilderye, speelgoed, ornamente, koek, biltong en vele meer unieke items was ook te koop by die mark.

Van Rensburg het almal wat betrokke was by die Boeremark, asook die publiek wat dit bygewoon en ondersteun het, bedank.

Die volgende Boeremark sal op November 18 gehou word. Moet dit nie misloop nie.

  AUTHOR
Zianne Leibrandt

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
uThukela Water AGM: Water deficits no drop in the ocean

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Estcourt News
Ladysmith Gazette
Newcastle Advertiser
Northern Natal Courier
Vryheid Herald


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other