Skaakspeelers onvang ATKV boekpryse

Die Newcastle ATKV tak het onlangs boekpryse oorhandig aan skaakspelers wat aan ‘n skaaktoernooi by Huttenpark deelgeneem het.

Op die foto verskyn Mnr Ray Delport, Me. Annemarie le Roux en Me. Ursula Coetzee saam met die skaakspelers.

  AUTHOR
Zianne Leibrandt

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Hutties presteer in ATKV Redenaars semi-finaal.