Ferrum Siniorkoor presteer in Sing in Harmonie kompetisie

Ferrum se Senior skoolkoor is die enigste hoërskool van KwaZulu Natal wat deelneem aan die Sing in Harmonie kompetisie, wat deur Kyknet aangebied word.

Op Donderdag, 4 Mei het die verfilming van die koor se opname in die skoolsaal plaasgevind, waartydens hulle uitmuntend gevaar het.

Ons koor neem op Saterdag 20 Mei deel aan die kompetisie te Roodepoort. Ons sien baie uit na die televisie-uitsending daarvan op Kyknet.

  AUTHOR
Zianne Leibrandt

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Ferrum leerders presteer in die EG Jansen Redenaarskompetisie