Ferrum VS Volksrust Sportdag

Die Onder 14 Hokkie Span.

VOLKSRUST – Saterdag was wintersporttyd in Volkies, en ? heerlike ontspanne gees het geheers terwyl die spanne van Volkies en Ferrum mekaar aangevat het op die hokkie, netbal en rugbyvelde.

Die eerste rugbyspan van Volkies wen Ferrum met ? pragtige telling van 37-14.

Dit was ? baie harde wedstryd en die twee pakke voorspelers het mekaar gevat! Halftyd was Volkies 6-0 voor en nadat die afrigter, mnr. Preuyt Louw, bietjie met die manne gepraat het, speel Volkies uitstekende hardloop rugby in die tweede helfde. Drieë is gedruk deur Brandon Magudulela (2), Jean Roux, Gerbrand Hartung en Anre Pretorius. Tiaan Els slaag met drie doelskoppe en twee strafskoppe. Njabulo Mazibuko word aangewys as speler van die wedstryd.

Die o/15 seuns staan glad nie terug nie en wen hulle rugbywedstryd met 36-15. Mpilo Msezane druk 2 drieë, met ander punte deur JP Louw, Christiaan van der Merwe, Lindiswa Zwane, Vuyo Dladla en drie vervyfskoppe deur John George Pringle.

Die o/14 hokkie dogtertjies wen met ? pragtige oorwinning van 6-0. Elanie Hepburn teken 3 doele aan, Stefanie Hepburn 2 en Precious Kusi 1. Elanie Hepburn, as speler van die wedstryd, wys haar staal deur en deur en met hierdie laaste PUK-16 poelwedstryd kan Volkies met trots aankondig dat hierdie spannetjie eerste in hul poel geëindig het.

Die o/15 meisies speel ook ? besonderse wedstryd en wen met 4-0. Hier is dit Tarina Uys wat as speler van die wedstryd aangewys word. Meghan Houy en Andrea Truter sorg vir die 4 doele.

Die o/16 dogters wen hul hokkiewedstryd met 3-2. Gaby Wilken is speler van die wedstryd en Marizelle Deacon teken 2 doele aan met Carli Strydom die ander doel. Baie geluk aan hierdie span wat ook eerste in hul poel eindig vir hierdie rondte van die PUK-16 wedstryde!

Volkies se tweede hokkiespan speel gelykop teen Ferrum met 1 doel elk. Anerieke la Cock teken die doel aan en is ook aangewys as speler van die wedstryd.

Baie sterkte aan die Volkies vir die volgende rondte van die PUK-16. Geniet die laaangnaweek en rus uit vir die volgende opwinding wat op ons wag

Must read stories on the site:

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages.

Add us on WhatsApp today! 082 874 5550

and BBM pin D1EF333B.

You can also email our offices on Reveshni Douglas at reveshni@caxton.co.za Quinton Boucher at newsun@caxton.co.za Bruce Douglas at Newed2@caxton.co.za Tersia Gopi at newed@caxton.co.za Zianne Leibrandt at ncschools@caxton.co.za Payal Devisingh at newsun@dbn.caxton.co.za

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

newcastlesuneyethuagriecogetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Recommended Story
Ferrum sport prize giving

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Estcourt News
Ladysmith Gazette
Newcastle Advertiser
Northern Natal Courier
Vryheid Herald


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other